|
Ons innige meegevoel met die heengaan van Ouma Landman. Ons eer haar nagedagtenis. Danie en Ria Booysen. Amanzimtoti
Ons weet Ouma Annie is nou in 'n beter plek. 'n Persoon met menslikheid en integriteit is ons ontneem. Rus sag Leon en Chrissie Oberholster
|