Tannie Landman
Dit is vir ons albei 'n groot vreugde en voorreg om U 100ste verjaarsdag saam met U te vier.
Mag die Here U elke dag soos 'n donskombers omvou met Sy liefde.
U lewe getuig van omgee, liefde en dissipline en is vir ons 'n wonderlike inspirasie!
Ons is baie lief vir U. Henry en Hannah Deichmann