Gelukwense aan
Annie Landman



Ouma Landman

Baie geluk met U 100ste verjaarsdag, mag God U ryklik seën
en gee die begeertes van U hart. Hy wat U gedra het tot hier,
is dieselfde God wat met U sal wees al die dae van U lewe.

Liefde
Charl & Leonie du Plessis

Na volgende boodskap