Gelukwense aan
Annie Landman



Ouma

Baie geluk met 100 jare wat die Heer U vir ons gespaar het.

Wat 'n wondelike mens en voorbeeld wat ons
met groot liefde wil navolg. Mag die Heer U ryklik seën
en dankie vir al ouma se liefde

Opregte Liefde groete

Gus en Elza Fauhau

Na volgende boodskap