Annie Landman |
Tannie Annie Landman
Baie, baie geluk met U 100ste verjaarsdag. Ons is dankbaar dat die Here U al die jare gespaar het.
U is 'n waardige en voorbeeldige vrou en dit was vir ons 'n voorreg om na U op te sien.
Mag die Here al U gebede verhoor en U gee wat U graag wil hê.
Mag die pad nooit vir U te steil wees nie.
Mag God U in die holte van Sy Hand hou.
Met baie liefde
Jan Hendrik Henning
|