Gelukwense aan
Annie Landman



Tant Annie

Wat 'n vooreg om hierdie pragtige ouderdom van 100 jaar te bereik.

Dit is voorwaar 'n wonderlike mylpaal.

Ons wens U 'n baie gelukkige dag toe.

Baie liefde
Hettie en Willie

Na volgende boodskap