Gelukwense aan
Annie Landman



Aan moedersknie het ek van die liefde van die Here geleer.

Sy was vir ons as haar vyf kinders 'n sprekende voorbeeld soos geskryf staan in Galasiërs 5:22 - die vrug van die Gees het sy uitgeleef en as haar dogter het ek haar nooit 'n lelike woord hoor sê nie.

Haar doen en late was 'n voorbeeld vir almal. Almal het haar lief en dit getuig van die baie vriende en kennisse wat sy steeds het.

Dogter Sarie Beetge

Na volgende boodskap