Annie Landman |
Liewe tannie Landman,
Veels geluk met U honderste verjaarsdag.
Dankie vir die voorbeeld wat U lewe vir ons almal was. Ons weet die beste lę nog vir U voor want
van U kan voorwaar gesę word: "Ek het die goeie stryd gestry; ek het die wedloop voleindig; ek
het die geloof behou. Verder is vir my weggelę die kroon van geregtigheid wat die Here, die
regverdige Regter, my in die dag sal gee; en nie aan my alleen nie, maar ook aan almal wat sy
verskyning liefgehad het." 2 Tim. 4:7,8
Danie, Ria, Anneke en Danielle Booysen, Amanzimtoti.
|