Gelukwense aan
Annie Landman



Ouma se glimlag spreek van omgee
En van 'n positiewe uitkyk op die lewe.
Ouma sien waarde in dinge
Wat soveel ander mense miskyk.
Ouma het 'n hart van goud
Wat nooit iemand in nood kan wegwys nie.
Daarom sê ons dikwels
'n gebedjie van dankbaarheid
vir alles wat ouma doen en sê
wat ons lewens 'n gelukkiger, mooier plek maak.
Ouma is wonderlik
En ons is baie lief vir ouma.

GELUKKIGE VERJAARDAG

Stefan, Anneke, Ellenor en Elaine

Na volgende gelukwense