Gelukwense aan
Annie Landman



Eer God met jou verjaardag
Laat jou lig skyn
Volg die voorbeeld van engele
Skryf die woord op jou hart
Geniet die wonder van die lewe om jou
Deel jou seëninge met ander
Wees 'n lewende gebed vir die wêreld
en geniet 'n wonderlike verjaardag

Met baie, baie liefde en seënwense
Naat, Maatjé

"Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie " (Heb 13:5)

Na volgende boodskap